top of page

Community news and updates
Search


Die Pyn wat Niemand Kon Sien: 27 Jaar van Lewe met CRPS
Ek is Karel Mouton, 59 jaar oud. Was 25 Oktober 1999 is n motorongeluk waarin ek slegs kopbeserings opgedoen het.(voorkop, gesig en kakebeen) Dit 27 jaar gelede. Ek was vir n maand in n geinduseerde koma in die Sunninghill Hospitaal. Dr. Martin Lewer-Allen was die neuro-chirurg en Dr Tsakiris was die maxilla facial chirurg. Ek het bygekom met ongelooflike brand sensasie in my buite-voorarms en die buite gedeelte van my hande(laaste drie vingers). Ek en niemand anders het n be
10 hours ago3 min read
bottom of page
